<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><key>E</key>
<lyrics>[V1]
.E             B
 Kom, alle getroues,
.E          A    E   B
 vrolik en vol vreugde,
.  C#m         B          F#   B
 o kom in die gees nou na Betlehem!
.E             A  E   F#m             B
 Loof daardie Kindjie tot ons heil gebore

[P1]
.       E
   kom buig daar in aanbidding,
.       E               B
   kom buig daar in aanbidding,
.       F#m             B   A
   kom buig daar in aanbidding,
.        E B        E
   voor Jesus, die Heer.

[V2]
.    E         B
 'n Kind is gebore;
. E            A       B
 loof die God van liefde!
.   C#m         B           F#   B
 Hy kom ons verlos, Hy is Wonderbaar,
. E           A  E
 Raadsman en Sterke,
.F#m               B
 God en Vors van vrede

[P2]
.       E
   Ons buig in blye aanbidding,
.       E              B
   Ons buig in blye aanbidding,
.       F#m             B  A
   Ons buig in blye aanbidding
.      E  B      E
   Verlosser en Heer!

[V3]
 KOM LOOF DIE HEER!

[B1]
.   E            F#m
   Kom, loof die Heer
.            E
   loof die Heer
.           F#m   B
   loof die Here God
.  E               E  B
   in die hoogste heem'le

[B2]
.   E            F#m
   Kom, loof die Heer
.            E
   loof die Heer
.           F#m   B
   loof die Here God
.  E              E  B  E
   in die hoogste he-me'le</lyrics>
<title>Kersfees: Kom alle getroues en Kom loof die Heer</title>
</song>